Claude Rains

Claude Rains
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam William Claude Rains
Geboorte (1889-11-10)10 November 1889
Sterfte 30 Mei 1967 (op 77)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Jessica Rains (b. 1938)
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1900–1965
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Claude Rains (10 November 1889 – 30 Mei 1967) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Adventures of Robin Hood (1938), Mr. Smith Goes to Washington (1939), Casablanca (1942), en Notorious (1946).


Developed by StudentB